Vroeƫ Chileense druiwe-oes 65 laer
Inligtingsdiensverskaffer Decofruit se vooruitskatting is dat oesvolumes van pitlose druiwe in Atacamaand Coquimbo 17K MT laer as in die vorige jaar sal wees
Lees meer...
Handel
Produsent
 
 
 
 
 

Stel jouself voor dat jy onder die Afrika son in ‘n wingerd staan waarin amper elke tafeldruif soort in oorvloed floreer. Van die valleie van die Berg- en Hex Riviere tot die Bosveld in die tropiese noorde, van die voet van Tafelberg in die Wes Kaap tot die droë woestynlandskap van die Oranjerivier. Dit is hier waar die mens en die natuur die diverse klimate en grondtipes kombineer om druiwe van uitstaande gehalte te produseer.

Dink aan ‘n plek waar mense van alle kulture en geloofsoorwegings  saamwerk om ‘n gesamentlike doel te bereik – produksie van die beste druiwe in die wêreld. Die verhaal van Suid Afrikaanse druiwe is ‘n verhaal van mense, hul doen en late, van geleenthede, van verbetering en die skep van ‘n toekoms vir almal wat in die industrie betrokke is.

Hierdie is die tuiste van SATI, die verenigde Suid Afrikaanse Tafeldruif Industrie Vennootskap. Die vennootskap werk met toewyding om Suid Afrika se posisie, as voorkeur verskaffer aan die wêreld se handelaars, as volhoubaar te verseker terwyl ons die toekoms in beweeg.

All exporters of table grapes are compelled to register with the South African table Grape Industry (SATI) the levy administrator refer to schedule 1229

Gazette 1228 | Gazette 1229 | Gazette 1230 | Formal Notice
View industry data and statistics, including shipping graphs, intake graphs, vessel information... read more
Engels | Afrikaans
Click here to get the latest Recipes from Sati today!
Click here to take a look at our photo gallery.