Ontwikkel ‘n vooruitstrewende, gelyke geleentheid en volhoubare Suid-Afrikaanse tafeldruif industrie.
Hoof Fokus Areas
Na sorgvuldige analises het die industrie vier areas identifiseer waar energie en hulpbronne toegedeel sal word.
Die areas is:
- Mark toegang
- Kennis bestuur
- Transformasie en opleiding
- Tegniese kennis oordrag (bekend as Navorsing en Ontwikkeling)




.jpg)

